The Manson’s Lamon Bedfordview
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Manson's Lamon Bedfordview is in die lowerryke en veilige Morning Hill Estate in die voorstad Morninghill, Johannesburg geleë. Hierdie eksklusiewe woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Dié woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang