The Maple Tree
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Rentia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief hulle aanbeveel vir enige iemand.
The Maple Tree se terugvoer
Baie dankie, Rentia. Dit was lekker om jou by ons te gehad het.
Elsebie H - Okt 2023
Algehele gradering
Tanya was baie gasvry. Die gastehuis is skoon en netjies.
The Maple Tree se terugvoer
Baie dankie was lekker om julle by ons te hê.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tipperary-straat 27, Kenmare Ext 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng