The Maple Tree
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tipperary-straat 27, Kenmare Ext 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R665R599 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Maple Tree is in Kenmare, Krugersdorp, veral bekend vir sy goudmynbou. Hierdie huis is 'n ideale wegbreek vir die hele gesin.
Verblyf word in 2 aparte selfsorgkamers gebied. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamer en 1 aparte badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, dubbelwasbak, stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en bad.
Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het ook gemakstoele en 'n TV. Hierdie huis word nie deur beurtkrag geraak nie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die tuin, Lapa en swembad geniet. Restaurante, winkelsentrums en 'n gholfklub is ook naby.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Tipperary-straat 27, Kenmare Ext 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink The Maple Tree het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenmare Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tipperary-straat 27, Kenmare Ext 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom