2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 8 River Street, Napier, 7270, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Matchbox is in die bekoorlike dorpie Napier in die skilderagtige Overberg-streek geleë en is 'n bekoorlike buiteluggastekamer met 'n en suite-badkamer. Hierdie selfstandige eenheid is perfek geleë vir 'n rustige toevlugsoord weg van die stadsgewoel en bied gerieflike verblyf vir tot 2 gaste.
Die gastekamer spog met 'n uitnodigende oopplan-slaaparea, kompleet met 2 gemaklike enkelbeddens en 'n klerekas. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vir ekstra gerief kan gaste die gebruik van 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die eenheid geniet.
Buite wag 'n rustige privaat tuin, insluitend 'n 4-sitplektafel, wat die perfekte plek bied om te ontspan na 'n besige dag. Veilige parkeerplek word voorsien.
Gaste moet daarop let dat The Matchbox nie ten volle selfsorg is nie. Sy uitstekende ligging is egter net 'n entjie se stap van Napier se hoofweg af, waar 'n verskeidenheid fantastiese restaurante 'n heerlike verskeidenheid kulinêre lekkernye bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 River Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink The Matchbox het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 River Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang