The Meritus Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Mei 2019 tot 31 Mei 2019.

Beskrywing

The Meritus Guesthouse is in 'n stil residensiële area op die hoekerf met 'n pragtige uitsig oor Durban en die Indiese oseaan. Dié instansie het 'n omheinde swembad en vermaaklikheidsarea in die rustige tuin.

Verblyf is in verskeie gastesuites beskikbaar wat elk individueel versier is en het gehaltelinne en moderne afwerkings. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, platskerm-TV, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien en is regdeur die gastehuis beskikbaar. Daar is ook gratis toiletware en 'n haardroër.

Van die eenhede het 'n sitarea en ander eenhede het 'n uitsig oor die see of swembad. 'n Kontinentale ontbyt word by die kamertarief ingesluit en word soggens tussen 7:00 en 9:30 bedien.

Die swembad- en boma-area met braaigeriewe is oop vir gaste.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Meritus Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 R593 per nag (vir 2 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Mei 2019 tot 31 Mei 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za