The Michelangelo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die manjifieke Renaissance-argitektuur van die Michelangelo, in die hartjie van die Sandton se SSG, en sal 'n blywende indruk op jou maak. Dis in Nelson Mandela Square, bekend as Afrika se sake- en leefstyl-hoofstad, geleë en is dus die wese van status en sukses.

Die hotel het 216 superieure kamers, 10 "deluxe"-kamers, 5 "executive"-suites, 5 "premier"-suites en 4 presidensiële suites. Elkeen van die kamers het en suite-geriewe.

Die Michelangelo bied wêreldklas geriewe in 'n stylvolle en elegante ligging met maklike toegang tot al die mees voortreflike winkels, rolprentteaters en teaters in Afrika. Die Michelangelo is 'n trots lid van die wêreld se mees vername hotelle.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Italiaans
  •  Portugees
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Michelangelo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 895 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za