Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mountain House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Mountain House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gail H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H
Gesin met klein kinders

The unit was well situated, beautiful, clean, convenient, and wonderful!

We would have loved to use the hot tub if we had stayed longer and the weather had been nicer. We might have to visit again. Thank you for a wonderful stay. The only thing we couldn't figure out was how or where to access the mountain for a little hike from the garden at the back of the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mountain House se terugvoer

Hi Gail and thank you for your lovely words. I wish you'd asked about accessing the mountain, there's a path that runs behind our house which starts a little further up the road next time.

The Mountain House
Raquel L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasmagories.

Ek sal The Mountain House defnitief aanbeveel aan ander. Ons het dit vreeslik geniet, die uitsigte en die sonsondergange wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette R
Gesin met tieners

Lekker rustig en ontspanne.

Het baie lekker gebly, die gasstoof is 'n plus punt vir die beurtkrag. Sou net 'n TV aanbeveel vir saans as almal rustig raak of vir wanneer dit 'n reënerige dag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Skoon en netjiese eenheid, goed toegerus. Asemrowende uitsig voor en teen die berg agter wat rustigheid oor mens bring. Jy wil net kyk en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley David S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley David S
Gesin met tieners

It was amazing.

Beautiful views of ocean and mountains. Very peaceful. The Mountain House was even better than the pictures. Very comfortable rooms. Kitchen has everything you need. Really nice bathrooms. Close to shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Gesin met tieners

Pragtige ligging.

Die huis is werklik iets baie uniek en baie mooi gemeubileer. Die gebruik van elke moontlike spasie in die kombuis en hoofslaapkamer is baie goed gedoen. Enigste nadeel is die klim van trappe met al jou bagasie tot bo maar dit doen jy darem net as jy arriveer en vertrek. Baie dankie vir 'n baie lekker kuiertjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Gesin met klein kinders

The Mountain House is a gem with a spectacular view.

We had a lovely, relaxing and pleasant weekend. The Mountain House catered for all our needs and we couldn't get enough of the breathtaking view. Thank you Carin for the beautiful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Rustige basis om die Kaap te verken met uitstekende see- en berg-uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain-weg 7, Clovelly, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXa6iD4yA1GbqPTGM5p4k2JiAvVvgqkyp2Qv4SAA61Ek8Slcf0z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 7 Mountain Road Clovelly 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12810783906 18.434419533344