4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Mountain Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Mountain House is in Clovelly in Kaapstad geleë. Jou eerste indrukke van The Mountain House gaan jou aan 'n zen-atmosfeer laat dink. Die hoë plafon, prentjievensters, ligte kleurskema en eenvoudige meubels skep 'n lugtige kalmte.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, yskassie, 'n mikrogolf- en konveksie-oond, eetgerei en breekware. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n groot dek met 'n pragtige uitsig oor die braai-area en warmbad in die privaat inheemse tuin.
Daar is ander geriewe soos veilige parkeerplek op die perseel, 'n aparte en privaat ingang en ondervloerse verhitting.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 Mountain Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Mountain House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Mountain Road, Clovelly, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang