Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Night Owl

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Night Owl
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ontvang met 'n warm hart na 13 ure se reis vanaf Hermanus na PTA. Vriendelike en warm persoonlike ontvangs wat ek nog nooit beleef het nie.

Pragtige selfsorg-eenheid toegerus met alles wat mens benodig plus ekstra. Die ontvangs was persoonlik, warm en vriendelik, wat mens min kry in vandag se tyd. Magda is 'n pragtige mens met 'n netjiese plek. Sal vir seker altyd daar oornag as ek in Pretoria is, sonder om verder te soek. Dit was elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Night Owl se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Gerda. Julle was ster gaste en die eenheid was netjies en skoon gelaat. Altyd welkom by ons.

The Night Owl
Marieta V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld. etjies en veilig.

Die plek was heelwat goedkoper as ander soortgelyke plekke. Baie ruim, silwerskoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Night Owl se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer.

The Night Owl
Celia V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid was sielskos.

Vriendelike diens en ons plekkie was vreeslik netjies met 'n lekkerny by om ons welkom te heet en rustigheid was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Night Owl se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer.

The Night Owl
Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82247195a4ae0f372653c1b9323379a7a01ed349d0bed52bde683aebd39a9f932302d0cc5a784c6919e7c9b832c20473b3b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 1061 Besembiesie Road Montana Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689992427016 28.271436046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem