+11

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1061 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The Night Owl is 'n knus eenheid in die hartjie van Montana Park, Pretoria, ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis is op die eienaar se eiendom geleë.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Let asseblief daarop dat geen tweede badkamer beskikbaar is nie.

Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale in. Gratis WiFi word voorsien. Die aangrensende kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n ontbyttoonbank met 4 stoele.

Veilige parkering is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis geskik vir 1 voertuig en 1 klein sleepwa.

Montana Park is een van Pretoria-Noord se nuwer voorstede, geleë aan die voet van die Magaliesbergreeks. Dit is bekend vir sy rustige atmosfeer, moderne aantrekkingskrag, goed onderhoue tuine en gerieflike toegang tot hoofroetes, besienswaardighede en Pretoria se middestad.

Die Kolonnade Winkelsentrum, skole en Montana Hospitaal is naby, en The Night Owl is slegs 1 km vanaf beide die N1 Noord- en N1 Suid-snelweë.

Let asseblief daarop: Besprekings vir dieselfde dag word nie aanvaar nie. Besprekings moet ten minste een dag voor aankoms gemaak word.

Website: the-nightowl.co.za


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1061 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink The Night Owl het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1061 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82247195a4ae0f372653c1b9323379a7a01ed349d0bed52bde683aebd39a9f932302d0cc5a784c6919e7c9b832c20473b3b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 1061 Besembiesie Road Montana Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689992427016 28.271436046627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang