Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nook

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Nook is in 'n lieflike tuin geleë en 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Nxuba (Cradock).

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale ontspan. Daar is ook toegang tot WiFi en die tuin en braaigeriewe.

Daar is 'n kragomsetter vir ingeval beurtkrag intree.

Onderdakparkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Nxuba (Cradock) bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die NG Kerk en Ilex Oak Trees in Dundasstraat, wat tot nasionale monumente verklaar is, die Shreiner House Museum en die Groot Visrivier Museum, Nxuba (Cradock) Four-gedenkteken, en verskillende stap- en 4x4-roetes.

Slaapplek

’n Bespreking by The Nook sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir The Nook
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • De Kock-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Nook het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0bd094a5de65fad11507906edc80efe3ea8afbaf9095898d7194f29c99e054f7658efb177e2b2adc7823627fbcb573b029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1 De Kock Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.165010337808 25.626471105729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem