Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oak Potch

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir The Oak Potch
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, billike verblyf.

Skoon netjiese verblyf, die waaier moet kan werk tydens loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies skoon en gerieflik.

Baie netjies, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel-lee R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel-lee R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

We had a lovely, peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H
Gesin met tieners

Home away from home.

Eerste op my lys! Dit het gevoel of ek by die huis is. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly naby die universiteit en winkelsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Waarde vir geld. Lekker naby aan NWU. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil en rustige atmosfeer.

Vriendelike diens en behulpsaam om by jou behoeftes aan te pas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos my eie huis. Mense is gasvry en is 'n pragtige huis.

Verwelkoming is vriendelik met 2 pragtige Schnauzers wat jou ontmoet in die parkering. Netjies uitgelê en maklik om te vind. 'n Plek waar ek vir seker weer sal oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met goeie geriewe.

Pragtige ou, pragtig gerestoureerde huis wat baie sentraal geleë is in Potchefstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Gesin met tieners

Netjies, rustig en veilig.

Goeie diens ontvang en sal weer van akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Enkelreisiger

Gerieflike, rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Baie mooi ingerig en gerieflik. Sal beslis weer van julle gebruik maak. Net vergeet om aan te meld dat die warmwaterkraan van die wasbak nie goed werk nie. Verder was alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige karaktervolle huis. Was vriendelik ontvang en het ons verblyd terdeë geniet.

Ligging is perfek vir Aardklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynandus N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynandus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ontvangs.

Kamers os netjies en die uitsig was mooi. Lekker plek, lekker diens, lekker mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam, net nie genoeg melk vir tee en koffie nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Saam met vriende

Heerlike oornag-gastehuis met plattelandse gasvryheid.

The Oak Potch word hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O
Gesin met klein kinders

Het aan ons verwagting voldoen.

Die kamer was skoon en netjies en baie vriendelike diens van die ontvangsdame.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariloe S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariloe S

Ongelooflik.

Baie skoon, netjies en vriendelik. TV en ligte werk gedurende loadshedding. Heerlike nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jellene E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jellene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil omgewing.

Baie netjiese plek, my tweede keer daar en beslis nie my laaste keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze Welding W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze Welding W
Gesin met tieners

Vriendelike personeel. Pragtige omgewing.

Dit voel soos huis. Ons bly altyd hier oor as ons in Potch is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Gesin met tieners

Absoluut ongelooflik! Baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly! Fantastiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik, mooi!

Die mense was baie vriendelik en georganiseerd. Die gastehuis is beeldskoon en die hondjies was goeie geselskap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Gesin met tieners

The Oak Potch is regtig super!

The Oak Potch is 5-ster en beslis waarde vir geld. Ek beveel hulle gerus aan en sou die geleentheid weer opduik, dan sal ek weer daar gaan inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

Netjiese, aangename verblyf.

The Oak se kamers is baie goed toegerus. Die antieke huis straal 'n warmte uit waarbinne 'n mens vinnig tuis voel. Die ligging is absoluut hierdie gastehuis se grootste voordeel. Ek sal weer daar inboek vir my volgende besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen A
Enkelreisiger

Net wat nodig was!

Plek is pragtig en baie netjies! Vriendelik en doen moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L
Saam met vriende

Baie vriendelik en behulpsame diens vir ons 11 gaste.

Selfs met die kragonderbrekings was hul voorbereid met ligte, warm water vir koffie en WiFi. Die kamers was gerieflik en het oor al die nodige items , soos yskas, strykyster, ketel, kluis, TV, koppies, glase, koffie en tee beskik om die verblyf gemaklik te maak sodat gaste steeds onafhanklik kan vertoef met die nodige gerief in hul kamers. Die huis het ook areas gehad wat groot genoeg was om bymekaar te kom tussen ons 11 gaste om te kan kuier en buite was dit ruim, netjies en veilig. Sal beslis weer bespreking doen en aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ons was hartlik ontvang.

Dankie Marnie vir jou vriendelike verwelkoming, alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Puik. So lief vir die twee woefe, Cooper en Maya.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel ongelooflik tuis. Diens is puik.

Die twee Snauzies: Cooper en Maya is 'n groot trekpleister. Ons het al so lief geword vir hulle soveel so dat dit hartseer is om hulle te groet wanneer ons uitboek. The Oak Potch is die beste in alle opsigte. Armand en sy span is ongelooflik. Ons beveel The Oak Potch sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosina P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosina P

Rustig en baie netjies.

Baie dankie vir vriendelikheid en bedagsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese oornagslaapplek.

Was 'n gerieflike oornagslaapplek. Baie huislik, voel of mens kuier by goeie vriende. Vriendelik ontvang. Goeie ligging, naby aan NWU.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met tieners

Ongelooflike waarde vir geld, regtig baie beïndruk. Classy!

Definitief top aan die lysie vir oornagverblyf in Potch. Bo verwagtinge. Veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens en die kamers het absoluut alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek. Julle sien ons gou weer.

Baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en tien uit tien!

Die verblyf was uitstekend gewees. Ons was baie vriendelik ontvang, al het ons baie laat die aand eers gearriveer. Die kamer was baie netjies en skoon. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ek kan werklik nie een slegte woord skryf nie, want daar was niks fout nie. Die veilige parkering was 'n lekker pluspunt. Sal beslis die plek aanbeveel! 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gewees, rustig, pragtige plek.

Heerlik geslaap. Pragtige plek. Vriendelike ontvangsdame, aand en oggend, vriendelike jong man en pragtige honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en profesioneel.

Kan meer melk, koffie en tee in kamer plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Great!

We stayed overnight on our way to Rustenburg and it was lovely home environment to arrive at after a long 14 hour trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik. Ongelooflike diens!

Was vir 'n naweek daar by ons dogter gaan kuier wat op die Puk is. Baie naby en sentraal van alles. Sal beslis weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus M
Saam met vriende

Netjies, lekker, goeie diens.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M
Gesin met klein kinders

"Cosy" gevoel, reg vir die wintermaande.

Pragtige dekor en moderne afwerkings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine S
Gesin met tieners

Aangenaam en baie gemaklik.

Ons was ongelooflik vriendelik ontmoet met aankoms. Kamer was baie mooi en voldoen aan al ons vereistes. Baie dankie vir 'n lekker oornag. Sal verseker die plekkie pin. Julle sien my verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Gesinskamer het oorgenoeg spasie gehad vir gesin van 4 volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Enjoyed the over-night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik verbly en ligging uitstekend.

Alhoewel ons eers 14:00 kon inklok het ontvangs ons toegelaat om 12:00 al in te klok. Baie vriendelike diens, veilige omgewing. Alhoewel 'n baie ou huis was dit baie netjiese met als wat jy nodig het. Baie rustig onder die bome. Opbouende kritiek ─ ek sal voorstel dat daar net 'n duideliker naambord voor die gastehuis opgesit word, want dit is in 'n baie besige straat (geraas van motors affekteer jou glad nie in die gastehuis nie) en jy kan maklik verby ry, veral in die aand as dit donker is. Voorstel om dalk 'n bagasierak in die kamers te sit om te voorkom dat gaste se tasse die beddegoed onnodig beskadig of bemors. Ons sal definitief weer daar oorbly indien ons verblyf in Potchefstroom in die toekoms benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha Du Plessis D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alisha Du Plessis D
Enkelreisiger

Gesellig, en vriendelik.

Hartlik verwelkom, lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus K
Besigheidsreis

Baie lekker.

Lekker gebly, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carinna D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige ou huis met gasvrye en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina V
Enkelreisiger

Puik!

My dogter was daar vir gradeplegtigheid, sy is baie beïndruk en gaan beslis weer by The Oak bespreek, gasvryheid en puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon en veilig.

Ek het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie met die oulikste honde.

Het 'n heerlike verblyf geniet. Kinders kon swem en het met honde gespeel. Baie toeganklik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Oak Potch se terugvoer

Baie dankie - Ons is bly julle het julle tyd geniet.

The Oak Potch
Jolene R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene R
Saam met vriende

Ek was baie tevrede.

My kind het verjaar en ek het daar gaan kuier en haar verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Awesome!

Eerste en enigste gastehuis wat n whats up stuur ons aankoms tyd bevestig en onsn veilige reis toewens. Gasvrou en eienaars is mense mens Eerste en enigste gastehuis wat ’n WhatsApp stuur om ons aankomstyd te bevestig en ons ’n veilige reis toe te wens. Die gasvrou en eienaars is mense-mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c1980831bb2e1d7e4381644b5cb04cb5ee42e30e276a7b5cfa8c6c5a3030750a3b8c8521cdac184c76e130741133902291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 36 Thabo Mbeki Way Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688521834398 27.099473322754