LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+124
Gastehuis in Die Bult

The Oak Potch

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hildalene L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Aardklop. Lieflike verblyf, veilige parkering en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Ontspanne oornag plekkie tydens Aardklop! Lekker sentraal. Die verblyf was gerieflik en die personeel het vir seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die kamer was goed toegerus en die omgewing was stil maar ook huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Rustig en skoon. Ons het heerlik gebly by The Oak Potch. Baie netjies en skoon. Ons was vriendelik ontvang en dit was 'n baie rustige atmosfeer. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Aangename ervaring. Ons sal weer daarvan gebruikmaak. The Oak Potch voldoen aan al die behoeftes van 'n gerieflike oorslaap-akkommodasie. Die dekor is keurig en funksioneel. Ons het die Aardklop Fees daar bygewoon en die ligging baie gerieflik gevind. Dit is ook naby verskeie kopie sentrums, met 'n wye keuse van restaurante. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Aangenaam. Die verblyf was baie aangenaam, goed georganiseer en netjies. Ek was tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsy N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Value for money. Clean and tidy. Always a pleasure to stay at the Oaks. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Ons is vriendelik ontvang. Uiters netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette M
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Juweel in Potchefstroom. Ons het regtig baie lekker geslaap en in die tuin gekuier. Alles was baie skoon en netjies en ook baie veilig. Parkering was ook genoeg. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisma B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Heerlike rustige atmosfeer in pragtige gebou - baie lekker gebly! Heerlik gebly - baie netjies - baie sentraal geleë - genoeg ruimte en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zané M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Dit was gerieflik en het aan al ons vereistes voldoen. Dit was 'n baie lekker ervaring om by The Oak te bly. Ons was vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 156

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb16c2d8285c6a6c27a62485a432866146d92405d864051c3e49330cf018a542d281e1ff27c82667835e0c53017c8ee2794a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 36 Thabo Mbeki Way Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688521834398 27.099473322754