Beskrywing
Studio in The Observatory is 'n gaste-eenheid wat twee gaste op 'n koninggrootte-bed akkommodeer. Die oopplan-eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond en broodrooster in, sowel as 'n sitarea met 'n platskerm-satelliet-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en braai-area, wat gebruik kan word indien die weer dit toelaat. Die eenheid is rookvry en allergievry, en bied gratis WiFi, voldagsekuriteit en 'n klein sakestasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die eenheid nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie, want dit het nie n stoof of oond nie, maar daar is wel verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Semi-selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die eenheid nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie, want dit het nie n stoof of oond nie, maar daar is wel verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Frederick Street, Observatory Ext, Johannesburg, 2198, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang