Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Barn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir The Old Barn
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andri K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri K
Saam met vriende

A little piece of heaven in the middle of nowhere.

Ons verblyf by hierdie plek was 'n absolute droom! Nie net was die kombuisgereedskap pragtig nie, maar die buite-omgewing was ewe betowerend. Die kombuisgereedskap het 'n tikkie van verfyning bygevoeg tot ons kulinêre strewe, van kook tot tafelopstelling. Elke stuk was deurdagtelik saamgestel, wat ons eetervaring na nuwe hoogtes gehef het. Verder was die buitekant van die verblyf eenvoudig pragtig. Of ons nou oggendkoffie op die stoep geniet het of ontspan het met 'n glas wyn in die tuin, het die buite-omgewing 'n rustige toevlug gebied. Omring deur weelderige groen en pragtige natuurskoon, het ons totaal en al vrede gevoel. Algeheel het hierdie verblyf ons verwagtinge in elke opsig oortref. Sal definitief weer wil kom as die weer kom. Hoop dat die weer beter sal wees en ons die buite-area ten volle kan benut. Dis nog mooier as die foto's. Pippa het aan alles gedink. Ons beveel dit sterk aan vir enigeen wat 'n luukse verblyf soek met 'n fokus op beide kulinêre uitnemendheid en natuurlike skoonheid en dis nog boonop "doggy-friendly". Vreeslik dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met vriende

Plaspoel is heerlik op die warm dae. Huis uitleg lieflik vir lekke kuier.

Lieflike kuierplek vir alle seisoene. Volg die son en sit op die agterstoep of op verskillende ander areas in die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Barn se terugvoer

Loved having you enjoy our special hideaway! Come back and visit in winter! It's very cosy.

The Old Barn
Charl P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Saam met vriende

Pragtige plek met baie sjarme en 'n lieflike tuin.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Barn se terugvoer

So glad u enjoyed it. We love that wherever you look or sit it’s charming.

The Old Barn
Peta P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta P
Gesin met klein kinders

The house was beautiful and spacious.

We had a very happy weekend with the whole family. Unfortunately, the weather was cold and wet, but the hosts provided generous firewood, so we were warm and cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Barn se terugvoer

So glad you enjoyed it. We like to make sure there’s lots of firewood for cold weekends. As well as hot water bottles, hot blankets &, extra heaters.

The Old Barn
Amanda H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H
Saam met vriende

Rustig en stil.

Stil en rustige ligging. Het die swembad baie geniet. Die plekke was nie reg toe ons aankom nie en daar was ' n paar plekkies en items wat nie skoon was nie maar die eienaar het verduidelik dat daar nie genoeg tyd was om skoon te maak voor ons koms nie, want die vorige mense het daardie oggend eers vertrek. Hulle het ons 'n dag se tarief afslag terugbetaal om op te maak. Die yskas het nie gewerk nie en ons het R 600 se vleis moes weggooi, maar die eienaar het dadelik 'n nuwe yskas laat aflewer. Dit het met die ewige loadshedding te doen gehad. Goed ingerig behalwe vir die feit dat daar net een groot pot en een baie klein pot is so Kersete kook was 'n challenge. Ek moes ook my eie skerp messe koop, want die messe wat daar was, was stomp. Andersins baie nice en ons sal die aanbeveel. Ons hondjies was ook welkom en hulle het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Barn se terugvoer

Thank you for your kind words Amanda and your understanding over the issues you had. We underestimated the turnaround time which is why the place was not ready for your check-in time. Sincere apologies for that. We have now changed our policy and will always leave a full day and a half between bookings for turnaround. Yes, the fridge blew because of repeated load shedding power surges. So glad we managed to have a new fridge delivered later that morning. Look forward to welcoming you back and thanks for your constructive feedback.

The Old Barn
Kerry N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kerry N
Saam met vriende

Great house with all the little extras included.

The house could do with a very good deep spring clean and the beds being upgraded, they are very uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Barn se terugvoer

Thank you so much for the feedback Kerry. Glad you loved the house. Sorry to hear the cleaning wasn’t up to your standard. Maria usually makes sure the house is spotless. Also sorry to hear about the beds. I will look into this.

The Old Barn
Johan J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met vriende

Lovely time. Very peaceful and relaxing place.

Lovely house and garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Barn se terugvoer

Thank you Johan,
It was a pleasure having you . You were the perfect guests.
Thanks,
Pippa

The Old Barn
Stephan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Rustigheid, stil, gemaklik, gerieflik.

Dit is 'n baie lekker plek waar mens kan rus en ontspan, lekker geriewe soos skottelgoedwasser, mooi tuin, lekker kuierplek binne en buite. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Barn se terugvoer

So happy you enjoyed it! Looking forward to welcoming you back soon.

The Old Barn
Kerry N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry N
Saam met vriende

Amazing place, we had a fantastic stay in your beautiful home, thank you!

What a little treasure, we loved our very short stay, wish we could have stayed longer. There were so many thoughtful touches around the house, we loved the outdoor area and the linen was crisp and clean. Only strange thing was that there was no braai grid, but we made a plan. Thanks, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Barn se terugvoer

Hi Kerry, thank you for the feedback. So glad you enjoyed. We have sorted a braai grid.

The Old Barn
Tania C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Fantastic!

The Old Barn was fantastic - Awesome accommodation! Very well equipped, beds cosy and comfortable. The ambience of the Old Barn was amazing, both indoors and the outdoor area! Highly Recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Koringberg, Swartland, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA127040d26c6ab8b43b942cbff9334454f75fe46270521681758f145054503a883b27c53b376d9f3b735ae84b756dc83b1152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Hoof Road Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.020473868323 18.680144576721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem