The Old Butler House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Old Butler House is 2 pragtige huise wat in 1814 en 1840 gebou is. Die 2 ou herehuise is langs mekaar in die historiese deel van Cradock geleë, elkeen met sy eie unieke geskiedenis.

Die eenheid bestaan uit 2 hoofhuise wat saam slaapplek vir 12 gaste het. Daar is 2 tuinrondawels met slaapplek vir 4 gaste en 'n tuinkothuis wat slaapplek vir 3 gaste het.

Die gastehuis se 11 en suite-kamers beskik elkeen oor 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, vere- en bokhaar-duvets, 'n verwarmer, 'n waaier, 'n TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar met genoeg ruimte vir sleepwaens.

Die tuin is groot en boomryk met 'n swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Ontbyt kan soggens op versoek bedien word. Ligte aandetes word ook bedien indien dit voor 13:00 op die inklokdatum bespreek word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Old Butler House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za