The Old Potter's Inn and Brewhouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Old Potter's Inn and Brewhouse is 'n bekoorlike erfenisgebou wat uit 1830 dateer en wat tussen die eikebome in die sonderlinge dorpie, Greyton, skuil. Dit was oorspronklik Plooms Pottery en het 'n skouspelagtige ligging met Greyton se lieflike besienswaardighede op jou drumpel.

Die hoofhuis bied B&B-verblyf in kamers en daar is ook selfsorgkothuise met aparte sitareas wat ideaal vir gesinne is. Al die kamers het en suite-badkamers, paneelverwarmers, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het ook privaat toegang van die kant van die gebou af vir na-ure.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar.

The Old Potter's Inn and Brewhouse bied 'n ontspanne, gerieflike atmosfeer met plattelandse styl. Gaste word hartlik verwelkom en die vriendelike personeel is altyd byderhand om te verseker dat gaste heerlike, ontspanne verblyf kan geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Old Potter's Inn And Brewhouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za