The Olive Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karoblaan 1, Bonnievale, 6230, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Olive Cottage is 'n ongekunstelde kothuis wat selfsorgverblyf bied op die bestuurder se perseel in Bonnievale. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die eenslaapkamerkothuis is in die verste hoekie van die bestuurder se tuin en is ideaal vir 2 gaste. Dit bied ook oorgenoeg privaatheid. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n buite-sitarea. Gaste kan gebruikmaak van die gemeenskaplike braai-area, sonkamer en tuin.
Daar is gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die sitarea het 'n TV en 'n kaggel. Die woonstel is naby die gholfklub, wynplase en staproetes geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Karoblaan 1, Bonnievale, 6230, Wes-Kaap
- Gaste dink The Olive Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bonnievale Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karoblaan 1, Bonnievale, 6230, Wes-Kaap