Vaalwater Akkommodasie by The Orchid Guesthouse | LekkeSlaap
+32

The Orchid Guesthouse

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir The Orchid Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lindsay D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay D
Saam met vriende

Baie behulpsaam.

Vriendelik en behulpsaam.

Andre N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Perfek.

Wonderlike diens en aangename mense.

Madelyne V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Madelyne V
Besigheidsreis

Overcharged for service.

No aircons, no DStv, selected channels, no breakfast at that price ─ I think it is a bit unrealistic to request this rate in Vaalwater without any of mentioned included.

Hettie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, pragtig ingerig.

Ons het heerlik gebly en alles was in tip-top kondisie. Ons het als gehad wat ons nodig kon kry. Enigste kritiek is dat ons gedink het daar is 'n ontbyt ingesluit by die oornagprys, wat toe nie die geval was nie.

Bernadette D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort.

Esbe was baie vriendelik, behulpsaam met inligting en tegemoetkomend. Die kamer was skoon en netjies. Indien ek langer kon bly, sou ek die tuin ook geniet het. Die volgende punte noem ek slegs adviserend en nie as kritiek nie. Ek verstaan dat hulle nog nie lank oop is nie en wil daarom net ietsie uitlig. Die stort se warm water was nie regtig warm nie. Het nie eers nodig gehad om die koue water oop te maak nie. Beligting baie swak. Hoewel die ambient lighting 'n goeie atmosfeer skep oor die algemeen voel ek dat daar ten minste een skerp lig moet wees. Ek het vreeslik gesukkel om te sien toe ek grimering gedoen het byvoorbeeld. Verder geen klagtes. Het heerlik geslaap op 'n gemaklike knus bed. Ek wens hulle alle sukses toe met hulle onderneming.

The Orchid Guesthouse's terugvoer

Bernadette, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons sal beslis aandag gee aan die ligte. Die waterprobleem is 'n eerste, maar dit het ons laat besef dat as gastehuis vol is, ons nou defnitief nog 'n geyser sal moet installeer. Hoop dat alles reg sal wees as julle weer kom. So help ons mekaar.
Esbé

The Orchid Guesthouse
Maritza L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza L
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Ons het ons verblyf baie geniet en sal graag weer wil terugkom. Die aandete en ontbyt was baie lekker en die diens is vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant stay.

Enjoyed our stay, will visit again. Good dinner and breakfast, friendly service!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Katja D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katja D
Enkelreisiger

An oasis in the middle of the bush.

Beautiful accommodation with a lovely garden in Vaalwater. Perfect overnight stay before heading into Welgevonden.

Annietha B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annietha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer met vriendelike diens.

Dit is 'n pragtige plek. Sal definitief dit aanbeveel.

Leilani L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en pragtige tuin. Vat net muskietgoed saam.

Christelle S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Heerlik geslaap in baie rustige stil omgewing.

Johan J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Goed ontvang. Plek is skoon en goed toegerus. Sifdeur is 'n groot aanwins in somer, waarde vir geld.

Wouter P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike, persoonlike goeie diens.

Esmaralda B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Ruim, skoon, netjiese kamers en tuin.

Ania B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Lieflike gasvryheid, kamers is netjies en word goed daarna gekyk, pragtige tuin. Lekker storte, kamers is mooi versier en die ontbyt is heerlik!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect.

Lovely hospitality, rooms are clean and well looked after, beautiful garden. Nice showers, nicely decorated rooms and great breakfast!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Martin S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin S
Besigheidsreis

Skoon en gerieflik, maar lawaaierige omgewing.

Kamers is skoon en gerieflik, maar die omgewing was lawaaierig tot laat die nag. Die gesamentlike eet- en sitarea kan doen met 'n opknapping en die TV is stokoud. Veiligheid van geparkeerde voertuie is ook 'n bekommernis.

The Orchid Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Ons gastehuis is ongelukkig nog in sy ontwikkelingsfase, maar ons sal sover moontlik u kommentaar ter harte neem en strewe om die gastehuis net beter en beter te maak.
The Orchid Guesthouse

The Orchid Guesthouse
Buyiswa P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buyiswa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Customer service was great.

I would recommend The Orchid Guest house because it is safe and nearer to everything.

Jana P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana P
Besigheidsreis

Bekoorlike plek met 'n pragtige tuin.

Elke kamer het 'n tema. Ek het in die Butterfly-kamer gebly wat skilderye in het wat die eienaar self geverf het en dit gee die luukse kamers 'n spesiale gevoel. Goeie diens en lekker kos. Hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Charming place with a beautiful garden.

Each room has a theme. I stayed in the Butterfly Room which had paintings done by the owner herself, giving the luxurious rooms a special touch. Great service and delicious food. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mavrostraat 272, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnqr4t4uZ3UipvpVvyu6sTLhrEOcTTWHeTMSdlrbzSUOjymLv7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 272 Mavro Street Vaalwater 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.29436 28.11228
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za