Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Outpost Dullstroom

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Lanie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die beste plek om die rustigheid en beeldskone natuur te waardeer. Verblyf was gerieflik en tenvolle toegerus. Vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle is altyd welkom by The Outpost Dullstroom!

Bronwyn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Relaxing. Luxury. Baie mooi groot huis, kinders het die swembad en tafel baie geniet. Sal weer daar bespreek. Ons het in die Maple huis gebly, wat amazing was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by The Outpost Dullstroom.

Carien H
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

The Outpost Dullstroom is 'n lieflike gasteplaas. Die opvallendste is die rustige natuur. Maple House is gemeubileer met besonderse meubels en alles getuig van fyn smaak en gehalte. 'n Groot bederf-tyd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer daar te sien.

Ronel J
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Rustig, kalmerend mooiste uitsig. Baie lekker. Water is lig bruin, maar dit het nie gepla vir stort nie. Het drinkwater by kantoor getap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marion S
Kort verblyf
3.4
Jun 2024

Internet surprise . This is a nice property, but just lacks finishes - lots of things that don't work, or are hobbled together. It was as if they weren't quite ready for guests. Bedside lights with no outlets. The top house (Alpine) was an ice box, impossible to warm up, and despite sleeping 8, had only 4 forks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Thank you for taking the time to share your feedback, Marion Stander. We sincerely apologise for the inconveniences you experienced during your stay. Your comments about the finishes, the lack of functional bedside outlets, the temperature of the Alpine house, and the insufficient cutlery are very important to us. We have recently hired a new housekeeping manager, and we are currently addressing these issues to ensure a more comfortable experience for our future guests. We appreciate your understanding and hope you will consider staying with us again so we can provide you with a better experience.

Cobie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ontspanne, stil, rus vir jou siel. Baie netjiese geriewe. Vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer daar te sien.

Dené V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Absolutely amazing. Friendly, amazing service. Beautiful views, clean neat and spacious. Was amazing, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Thank you for the lovely review. It was a pleasure having you. We look forward to having you stay with us again.

Francette R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Heerlike wegbreek uit die stad. Puik toegerus. Heerlike atmosfeer en pragtige uitsig. Ons hondjie kon saam kom kuier en dit was 'n goot voorreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Cindy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Dis presies wat ek gehoop het dit sou wees. Ek het stilte gesoek. Die plaas is 'n rustige wegbreek. Lieflike geleë naby die dorp. Grondpad is gerieflik vir enige voertuig. Forel damme is naby geleë. Dankie dat julle 'n stukkie van die plaas met ons deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Lieflik, stil en eenkant. Sou graag DStv wou gehad het. Dis koud en mens kuier om kaggel en TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Goeiedag, baie dankie vir die terugvoer. Ons het op die oomblik net Openview, sal beslis daarna kyk in die toekoms soos ons opgraderings maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elzet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 15 Elandskloofweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c461f199126b579dff682651066b00d84e47eeb1d022759f32af629aa4b8d7ac37183cf54ed05eeebd654e58d57b4158412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 430 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 Portion 15 Elandskloof Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524756985619 30.12342880806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang