Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palm Flats Golden Glow

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albanyweg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Palm Flats Golden Glow is 'n selfsorgwoonstel wat stapafstand vanaf die Seepunt-promenade en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 baba en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n Italiaanse stort met 'n reënstortkop, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, wasmasjien, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix-toegang. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n werkspasie vir sakereisigers.

Die woonstel lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek en 'n Jacuzzi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Albanyweg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albanyweg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ccbeabfe94980d7e2ac65f292883b643bb1f0c5df3c75d158f1473b1d4a1b945c163a05057764a9a182de3172a0d4e4efb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 3) 11 Albany Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.914611163502 18.392904057078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem