The Palm Flats Panoramic Peaks
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Palm Flats Panoramic Peaks is 'n nuut opgeknapte selfsorgwoonstel ind ie dinamiese woonbuurt Seepunt. Dit si ideaal vir paartjies, groepe vriende, sakereisigers of enkelreisigers. Dit is naby die strand, plaaslike restaurante, kroeë en winkels.
Hierdie pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 baba en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, 'n Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi en 'n werksarea is ook beskikbaar.
Die eenheid lei na 2 lieflike balkonne met sitplek en uitsigte op Leeukop.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap