LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Palms | LekkeSlaap
+27

The Palms

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Palms is langs die Groot-Visrivier in die bekoorlike dorpie Cradock geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin.

Ons bied verblyf in 13 luukse eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort of ’n sotrt-oor-bad en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond ens. 8 van die eenhede het ook toegang tot 'n privaat binnehof en braai-area. Die Rustieke Eenheid is apart van die ander eenhede en het 'n badkamer met 'n Victoriaanse bad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

The Palms bied 'n konferensie- en troulokaal vir tot 200 gaste. Die gastehuis is naby restaurante, antiekwinkels, 'n kwekery, Steers, KFC en 'n Shoprite.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 82 resensies vir The Palms
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Palms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMzg4YjZkLWNiZDgtNGM5MC1iMWRkLWZhYWFkMDA2MzRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 82 5 1 5 59 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.166278 25.613498
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!