LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Erica N
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

N/a. Stay was very nice. Host was so accommodating. Just a small suggestion - please serve normal tea as well. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netjies skoon. Ja, ons het baie lekker oorgeslaap en vroeg die volgende oggend uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile T
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Netjiese, waarde vir geld eenheid. Baie netjiese eenheid. Presies soos op foto's. Heerlike warm water en goeie druk in die stort. Genoeg komberse vir Vrystaatse winter. Die enigste nadeel was dat DStv perfek gewerk het Vrydag aand, maar Saterdag tydens die Springbokke se wedstryd kon ons enige ander kanaal op DStv kyk behalwe 201. Dus moes ons maar op ons selfoon op ons eie DStv stream pakket kyk, gelukkig vir die goeie WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenmari W
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Skoon, gemaklik en goeie gasvryheid. Presies wat ons nodig gehad het vir ons naweek. Ons het baie lekker gebly, dankie! Dit was ’n heerlike ervaring en ons het alles baie geniet. Ek beveel hulle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Awesome. Very restful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie waarde vir geld. Die blyplek was baie netjies en is gerieflik en in 'n stil area. Alles wat benodig word, is beskikbaar. Die parkering is ook veilig op die perseel. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Een van die beste waar ons nog tuis was! Verblyf was uitstekend. Die eenheid netjies, skoon en alle benodighede daar. Ruim en baie stil! Selfs gesuiwerde water in houer op kombuisblad geplaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal weer daar oornag. Skoon, netjies en veilig. Die plekkie was baie mooi, skoon en veilig, veilige parkering ook. Ons het ons kussings daar vergeet en die eienaar was so gaaf om dit vir ons te koerier na Langebaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Ons het aangepas en lekker geslaap. The Palms is baie netjies en skoon met stylvolle dekor. Parkering is maklik om te gebruik en onderdak. Die eenheid het basies sy eie privaat tuintjie wat 'n bonus is. Die enigste nadeel is dat die kombuisgeriewe uiters beperk is. Daar is bv. geen kombuiswasbak nie, maar slegs 'n skottel waarin skottelgoed gelos kan word wat dan deur gewas word later. Daar is geen slaaibakke nie. Dit is dus nie 'n selfsorgeenheid waar jy maklik jou eie etes kan voorberei nie. Geriewe is meer geskik om slegs klaargemaakte voedsel of kitskos op te warm. Daar is 'n mikrogolfoond, borde, messe, vurke, lepels, koffie, tee, ens. Maar geen stoof met kastrolle of panne nie. Die woonbuurt is stil en gerieflik naby 'n groot winkelsentrum (die Fleurdal-winkelsentrum). The Palms sou dus my ideale verblyfplek gewees het as die kombuis beter toegerus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2026

Lekker gebly. Sal weer teruggaan. Goeie ligging. Kamer goed toegerus. Die wind het egter baie gewaai en deur die nag was daar heeltyd 'n klapgeluid van 'n afskorting buite wat baie steurend was. Ons het 'n kombers uit die kas uitgehaal wat vol vuil modderkolle was. Verder is alles baie netjies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba42fe442c0e43738a6c206ddab42fe78856157921885ea54a0e221acd9007f36d56a1ca7a814a0c2abfc169f11a602415b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 49 Schnehage Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.152453424448 26.175727509787

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang