The Paragon 317

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Paragon 317 is 'n selfsorgwoonstel in Observatory se luukse Paragon woonstelblok gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die mooie Moederstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beide kamers het 'n uitsig oor die stad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien-tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Klein balkon kyk uit oor Observatory se woelige strate. Die gemeenskaplike geriewe by The Paragon verseker dat gaste heerlik kan kuier. Daar is 'n plonspoel op die dak en 'n onderdakstoep met pragtige uitsigte oor die stad en op Seinheuwel.

Die gemeenskaplike areas sluit braaigeriewe en eetareas in. Daar is ook 'n gemeenskaplike gimnasium en 'n ruim klubhuis binne die gebou waarvan gaste gebruik kan maak.

Slaapplek

'n Bespreking by The Paragon 317 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Paragon 317 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 179 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za