LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Peninsula All-Suite Hotel | LekkeSlaap
+21

The Peninsula All-Suite Hotel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 313, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 967 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Peninsula All-Suite Hotel is 'n elegante seefronthotel in Seepunt, 'n luukse voorstad tussen die Atlantiese Oseaan en Seinheuwel. Gaste kan luukse verblyf met uitstekende diens op Kaapstad se Platinum Myl verwag, met winkels, asemrowende strande en restaurante naby.

Die hotel bied selfsorgverblyf in verskeie suites wat elkeen 'n uitsig oor die see vanuit die kamer of sitarea het. Party suites het 2 slaapkamers en is geskik vir gesinne. Die Royal Suite het 3 slaapkamers en is ideaal vir 'n gesin van 4 volwassenes met 2 kinders. Die oopplan-suites het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Elke suite het ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel spog met 'n restaurant op die perseel wat heerlike etes bied, die Tech Kamer, 'n vermaak-area en addisionele geriewe soos 'n gimnasium, sauna, swembaddens, 'n speletjieskamer vir kinders en veilige parkeerplek.

Kaapstad bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en 'n verskeidenheid fynproewersgeregte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 313, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 967
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 967
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 313, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbaa2d2cf32e843c4c292fc087847c473b7b22638f3d0d1d3fd47d143f2a17ca9136413e0cd3d4236ba26c1d9706c9071bf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 967  per nag (vir 2 persone) 313 Beach Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921673 18.37963
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!