2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 La Provence Road, Welgelegen, Cape Town, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Perfect Spot is 'n bekoorlike eenheid sentraal geleë, naby Panorama Mediclinic en dokters, met maklike toegang tot die N1. Dit is slegs 14 km vanaf die V&A Waterfront en 11 km vanaf die lughawe. Die eiendom is geleë in 'n stil, netjiese buurt met 'n pragtige tuin.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n klein kombuisie met verhit-en-eetgeriewe met 'n yskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het 'n privaat ingang met veilige parkering. Die plek is nuut gebou, vlekkeloos skoon en goed onderhou. 'n Betroubare Uber-bestuurder is beskikbaar indien nodig. 'n Winkel is binne loopafstand vir gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marelize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 34 La Provence Road, Welgelegen, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink The Perfect Spot het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 La Provence Road, Welgelegen, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang