The Pool Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Price-rylaan 34, Constantia, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Pool Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Constantia, Kaapstad, en dit is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort.
Die oopplanleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele waar gaste vir ete kan aansit.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite op die balkon is daar 'n etenstafel en 'n uitsig op die berge.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Pool Apartment sluit in:
Ligging
- Price-rylaan 34, Constantia, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Price-rylaan 34, Constantia, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10