Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pool Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 8, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Pool Cottage is 'n aparte eenheid op die eienaar se perseel. Dit is naby Vishoek se strand en Valyland Shopping Centre is 7 minute se stap vanaf die perseel.

Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaaparea, badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea met 'n slaapbank wat slegs vir 'n kind geskik is. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis bied 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n stoep met buitemeubels en die stoep lei weer na die swembad waar gaste kan afkoel en die berguitsig geniet.

Elsiespiek is 'n gewilde stapplek en bied 'n uitsig oor Glencairn en Simonstad. Gaste wat meer avontuurlustig is kan Kalkbaai se grotte gaan verken en die gewilde restaurantdistrik is 'n kort entjie se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by The Pool Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Pool Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Ligging

  • 12de Laan 8, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pool Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Laan 8, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f3492567f65ad4c8ee5edb7685d4c2e086cb390729dcec2eab9321fd87ded188af954a013b56f5e2d0162ba5731dc00a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 8 12th Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.136158870694 18.42111953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem