Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quarter Deck

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Village, Barrier-laan, Sheffield Beach, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Quarter Deck is in Sheffield Beach, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met rusbanke, 'n slim-TV, en 'n etenstafel met stoele vir 6. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus.

Die leefarea lei na die balkon met sitplek en 'n gasbraai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie is ook beskikbaar. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of deur die nabygeleë toegangshek na die semi-privaat strand stap.

Slaapplek

’n Bespreking by The Quarter Deck sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 23

Jaar gelys 3

Ligging

  • The Village, Barrier-laan, Sheffield Beach, 4439, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Village, Barrier-laan, Sheffield Beach, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46854e3b0c195fca07c9e4e33f0f77ab32a9f4ccefd05d0f5b4beb248feda37e81ac5902ffc5eb3e58f049c54a3ecddb7a74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) The Village Barrier Lane 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.490150169064 31.250395747699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem