Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quarter Deck

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort-straat 6, The Quarter Deck, Kenton-on-sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Quarter Deck is in Kenton-on-sea in die Oos-Kaap en bied luukse verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, paartjies, gesinne en oornaggaste.

The Commodore en The Marconi is op die boonste verdieping. Dié 2 selfsorg-eenhede het elk 2 slaapkamers, en suite-badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea, braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n mooi uitsig oor die Kariegariviermond.

The Banyan en The Barracks is op die onderste verdieping. Dié 2 oopplan-eenhede het elk 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, kombuisie, sitarea en 'n stoep.

The Quarter Deck is naby 2 hoofstrande wat dit ideaal maak vir diegene wat 'n lekker wandeling al langs die rivierpaadjie wil geniet. Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit interessante kunsgalerye, The House Kitchen & Cellar, perdry, wildritte, riviervaarte, visvang, voëlkyk en spa-behandelings in.

Daar is 'n omskakelaar, so gaste sal nie kragonderbrekings ervaar nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir The Quarter Deck
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Janda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 7

Ligging

  • Beaufort-straat 6, The Quarter Deck, Kenton-on-sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Quarter Deck het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort-straat 6, The Quarter Deck, Kenton-on-sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88fc590f031b00c6c0f0a6f56f4ca1aac9ad2efaa88aa83ce1863cd164e24eb26e5f518380c0922dfdb93a3ca923a7dbcec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Beaufort Street The Quarter Deck 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.681619 26.6754135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem