Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Quince & Olive

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ryan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir The Quince & Olive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hendrik V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Gesin met klein kinders

Recommend for families or group of friends.

We enjoyed the stay very much. The house is big and comfortable. The house is very well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met vriende

Nice home away from home.

Goed toegeruste huis in 'n rustige en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene S

Ons het heerlik gekuier in 'n lieflike privaat huis naby al die aktiwiteite.

The Quince & Olive is 'n lieflike huis met alles wat nodig is. Lekker stil en naby alles. Dit is skoon en ruim. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer bly.

Ons het heerlik gebly. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die huis beskik oor alles wat mens benodig, 'n rustige atmosfeer en 'n stille omgewing. Sonkrag het handig ingekom, ons was nie eens bewus van loadshedding nie. Sal vir seker weer daar bly en hulle aanbeveel. 200m in die pad af is die hangbrug oor die rivier, kinders het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Nice and relaxing stay.

It is a very nice and clean establishment with everything that you could need for your stay. It is semi-off-the-grid with a backup battery system and a borehole for water. The host was very accommodating to our needs and even allowed us to check out late.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jéan-pierre B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan-pierre B
Saam met vriende

Lieflike huis in Parys.

Hierdie huis was perfek gewees. Ongelooflik netjiese ou huis met alles wat jy nodig het. Die huis het solar en Tara het selfs aangebied om 'n generator te bring as die batterye nie hou nie, fase 6 gewees. Huis is ruim en lekker areas om te ontspan en rus. Sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Die boma is 'n bargain.

Baie lekker gebly in 'n veilige omgewing naby, maar ver genoeg van die middedorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boom-straat 79, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac94c6a89bda8aedb3043ec9b09315e32d1b68dd78dd3da216cd1fcc51ca152eeeafa5c1caf9ad8449064a192c4303fd0f76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 79 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.8950616 27.4560424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem