Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Oak Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Fred Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir The Red Oak Guesthouse
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Chrizell V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chrizell V
Gesin met tieners

Baie sleg.

Dit was die slegste ondervinding ooit. Eerstens, die mense se hond is orals. Reeds ons kamer vuil getrap toe sy oopsluit. Tweedens, het iemand hulle seep met privaathare in die stort gelos. Derdens, daar was 'n halwe toiletpapierrol. Niks ekstra. Die stoep en stoel was so vuil ons moes dit self afstof om daar te kan sit. Toe ons van die restaurant gebruik wou maak, het ons ingestap op 'n ongemaklike gesprek met die vrou wat ons ontvang het en 2 mans en nog 'n vrou. Mens kon sien dinge is ongemaklik en een man het oor en oor bly sê hoe jammer hy is. Ons het geen diens ontvang nie, niemand het eers die moeite gedoen om ons enigsins diens aan te bied nie. Geen mens ontvang, net absoluut geïgnoreer. Ons het opgestaan en na die kroegarea toe gestap, die hele plek het vol motorfietsryers gesit en daar was geen plek om gehelp te word nie. Ek dink dat The Red Oak glad nie voldoen aan enige standarde nie. Hulle badkamers en handdoeke is in 'n toestand. Ek sou baie graag my geld wou terug hê. Ons het verkies om eerder iewers anders te gaan eet en liewer vroeg die volgende oggend die plek te verlaat. Met die gesprek wat ons aangehoor het toe ons die restaurant wou besoek, het ons besef dat ons liewer nie self die bestuur of eienaars wil spreek wat ons ervaring daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Oak Guesthouse se terugvoer

We take note of your negative review of our facility.

We are, like you, very disappointed in your negative experience and wish to advise that we take extreme pride in maintaining a good standard in the industry.

We interacted on numerous occasions with you, and no complaints were ever mentioned - you indicated your satisfaction.

As for our main bar, it must be noted that this area is a public area and not limited to occasional motor bikers stopping on their outride on their scenic route.

Lastly, our interactions with you were always pleasant and no complaints were communicated to us.

The Red Oak Guesthouse
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georges Valley GV 73, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5feb063ecc3e109ca99789525e9aeb256398b036d81f971334d48956219a7f07df81838c8a6b73b3125988982d9e14e7bf19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 GV 73 Georges Valley Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.84380515892 30.126890847617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem