Johannesburg SSB Akkommodasie by The Reef Hotel | LekkeSlaap
+19

The Reef Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 240 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Andersonstraat 58, Marshall Town, Johannesburg, 2016, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Reef Hotel is in Johannesburg se middestad geleë. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike vakansie- of sakeverblyf.

The Reef Hotel se 120 kamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Verder is elke kamer toegerus met 'n lessenaar, gratis WiFi, lugversorging, elektroniese kluis, lugversorging, plasma-TV, en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt is ingesluit by die tarief en daar is 2 restaurante vir middag- en aandetes. Die hotel het ook 'n gelisensieerde kroeg, 'n kelkiekroeg, en 'n son-dek met meer as 1 Jacuzzi.

The Reef Hotel het tegnologies gevorderde konferensiegeriewe vir 220 afgevaardigdes, dit is naby al die sakesentrums, en net 5 minute vanaf die stadsaal en Johannesburg Stadion.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Andersonstraat 58, Marshall Town, Johannesburg, 2016, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 240 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Andersonstraat 58, Marshall Town, Johannesburg, 2016, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NTc5ZjY1LTNkZGEtNDYzMC05Y2JlLTZmZGM1YTRkNjQ2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 2) 58 Anderson Street Marshall Town 2016 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.2083297 28.0412025
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za