The Residence at Haskell Vineyards
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annandale-weg, Lynedoch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
The Residence is heeltemal afgesonder en omring deur die groen wingerde van Haskell Vineyards Estate. Hierdie stylvolle en ruim huis met sy 2 slaapkamers en 2 badkamers is ingerig deur een van Suid-Afrika se voorste binnenshuise ontwerpers.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n eetkamer, gastetoilet, volledig toegeruste kombuis, TV-kamer, wasmasjien, lugversorging en 'n stoep.
Wynliefhebbers, spits julle ore! Dit is ook die tuiste van Dombeya Wyne, 'n uitmuntende waarde-vir-geld reeks wat op menige top-restaurante in die wêreld se wynlyste verskyn.
Slaapplek
’n Bespreking by The Residence at Haskell Vineyards sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 9
Ligging
- Annandale-weg, Lynedoch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Residence at Haskell Vineyards het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Annandale-weg, Lynedoch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom