LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Rest Guesthouse | LekkeSlaap
+33

The Rest Guesthouse

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir The Rest Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Tharin M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tharin M
Saam met vriende

Bevredigend.

Alles was regtig baie goed, maar as in ag geneem word dat die kamers regtig klein is, en die badkamergeriewe in die gang is, dan is 500 pp/nag nogal duur, vergeleke met ander plekke. Die ontvangs ens was egter baie goed en gaaf.

Adele M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adele M
Enkelreisiger

Nie tevrede nie.

Op die advertensie is daar gesê en suite-badkamer - wat nie die geval was nie. Badkamer was geleë in die gang. Eienaar/bestuurder van die gastehuis het ons die aand wat ons gas (ons het iemand se akkommodasie geborg) ingeboek het ons die aand 9 uur gebel en gesê die volledige bedrag vir die verblyf is nie betaal nie - dit was egter reeds alles betaal. Dit was uiters onprofessioneel. Die laaste paar aande wat ons gas daar moes oorslaap was die bestuur nie daar nie. Gevolglik was die gas baie bang. Dit was nie 'n aangename ervaring nie.

The Rest Guesthouse's terugvoer

Good day,

Thank you for your feedback.
The bedroom which was booked was the twin bedroom, not en-suite which is clearly seen on The Rest Guesthouse advert.
The Booking Confirmation details received from Travelground stated that an amount was still payable by the guest on arrival.Our call was to clarify the situation.
Our management live on the premises.
The guest Ansie wrote a very positive review on Facebook for The Rest Guesthouse and to all our future guests we can assure an excellent, relaxing stay where all your needs will be catered for
We look forward to welcoming you!

Kind Regards
The Rest Guesthouse.

The Rest Guesthouse
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cashew-straat 22, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3Y2NjZTg1LTY1NTYtNDgyMC04YTgzLWMzOWRiNmExOTdhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 360  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 3 22 Cashew Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.5261489 30.9967467
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!