+13
Selfsorg in Malmesbury

The Resting Place

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanneke N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik, netjies, ontspannend. Ons het ’n heerlike verblyf gehad. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam, en het ons sommer dadelik welkom laat voel. Sy het regtig aan alles gedink wat ’n gas moontlik kan nodig hê – van die klein detail tot die groter geriewe. Alles was netjies en goed voorberei. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel en sal self weer daar oornag. Baie dankie vir ’n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Rustig. Skoon en netjies. Die plek was uiters skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en gasvry. Dit het my verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

14A Geldenhuys Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeb11cad9863168f1a017b421baf1d486f0256a65518a1d65eca28e92f93b7667f38f081f08063568ebc38b652d576e66a5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 14A Geldenhuys Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.46152675203 18.723147031823
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang