LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Malmesbury

The Resting Place   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Heerlik rustig. Helena en haar man het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lekker gebly en geslaap beslis! Baie gerieflik en waarde vir wat jy betaal. Pragtige plek, baie gerieflik ingerig, opregte vriendelike diens. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieka H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie dankie Helena vir jou gasvryheid - jy stap beslis die ekstra myl vir jou gaste. Baie dankie Helena vir jou gasvryheid - jy stap beslis die ekstra myl vir jou gaste. . Ons sal defenitief weer gebruik maak van The Resting Place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gemaklik en gerieflik. The Resting Place is met sorg en detail ingerig en het alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Die sitplek en tafel buite by die voordeur was 'n bonus en die bed en linne was onverbeterlik. Gasvryheid was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Stunning, attention to detail. It was absolutely stunning and the owner kept us informed all along. I can highly recommend this and will stay there again should I pass.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jg D
1 nag
5.0
Aug 2026

Het dit regtig baie geniet. Ongelooflike host. Baie lekker gebly. Die host was regtig baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Daar is alles wat ons benodig in die eenheid. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Pragtige plek en baie vriendelike eienaars. Sal enige iemand hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Waarde vir geld. Helena was baie vriendelik, akkommoderend en gasvry, die eenheid het alles in wat mens moontlik kan nodig hê. Ons verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Het dit geniet. Dit was baie aangenaam en ek het my geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Behalwe vir 'n warm ontvangs, was alles in die blyplek stylvol en beskikbaar. Ons het lekker geslaap en gebly! Hierdie plekkie is 'n juweel. Vol punte aan die eienaar en beplanner - elke gaatjie is uitstekend beplan en benut. Ons het al in baie lande gereis en hierdie was beslis 'n aangename verrassing. Die veiligheid en ligging is ook baie goed. Baie dankie - ons is so bly dat dit beskikbaar was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 maande

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14A Geldenhuys Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeb11cad9863168f1a017b421baf1d486f0256a65518a1d65eca28e92f93b7667f38f081f08063568ebc38b652d576e66a5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 14A Geldenhuys Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.461519148927 18.723188861452
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang