LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Besonders ruim, uiters netjies en skoon, perfekte ligging, goed toegerus. Dit is 'n huis weg van jou huis blyplek, dit is skoon, uiters ruim met alles wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Jou gasvrou hou jou op hoogte van alles, insluitend die weer, en is besonders vriendelik en baie behulpsaam. Indien jy een keer hier oornag het of vir 'n paar dae gekuier het, gaan jy vir seker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Ek is so bly julle het dit hier by ons geniet. Dit was wonderlik om vir jou en jou vrou hier te kon huisves. Het ons geselsie ook baie geniet. Jy en Hanelie is altyd welkom hier by ons.

Hanelie E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Goeie ligging. Ruim, skoon en netjiese eenheid. Odette is baie vriendelik en 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Baie dankie. Dit was wonderlik om vir jou en jou man hier te kon huisves. Julle is altyd welkom hier.

Buks K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Five out of five. Not our first stay! Very good as usual.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Always a pleasure to host you and your lovely wife.

Kelly-Ann C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Lekker plekkie. Ons kan nie kla oor die plek nie, want dit is privaat en het alles wat ons nodig gehad het. My 2-jarige dogtertjie was ook voorsien van 'n kot en eetgerei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Dit was wonderlik om julle te kon huisves. Julle is 'n pragtige gesin en altyd welkom hier.

Llewellynn C
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Wonderful. I love the place, I absolutely do. I love the decor, simple but classy. The one disappointment, though, is the limited access to sporting channels for a country that is sport crazy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Thank you so much for your review. We appreciate all comments and suggestions as this helps us to improve our guests' experiences. We are sad to hear that you were not able to enjoy viewing your sporting games in the comfort and privacy of the apartment.

Willbur C
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Ten out of ten! What an absolute gem of a place! Odette is by far the most welcoming and friendliest host I've ever encountered. Everything exceeded my expectations. The place is spotless and beautifully kept. The area is safe and lush with trees and greenery. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Thank you so much, Willbur, for your kind words. I am so pleased to hear that you enjoyed your stay. It was an absolute pleasure to host you, and we look forward to welcoming you back.

Louise M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekker. Baie skoon en netjies, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Ek is so bly julle het dit hier by ons geniet. Dit was wonderlik om julle te kon verwelkom en huisves. Julle is altyd welkom hier by ons.

Buks K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gebly! Baie sentraal. Ruim en baie netjies. Was ons tweede verblyf daar en sal weer daar bly wanneer nodig en beskikbaar. Odette kommunikeer baie goed en is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Baie dankie Buks. It was wonderlik om julle te kon terug verwelkom en ons is bly om te hoor dat julle dit hier by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te kan huisves. Alles wat mooi is vir julle.

Andre V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

It set the standard for what good looks like. The Ridge was excellent. Impeccable cleanliness and the host was great. If we could give 10 stars, we would! Spacious with safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Thank you so much for your kind words. So exceptionally pleased to hear that you enjoyed your stay with us. You were stunning guests and it was an absolute pleasure to host you. Ek het ons geselsie net so baie geniet. Alles wat mooi is, en geniet julle nuwe aankoop.

Philip V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie netjiese, skoon en gerieflike blyplek met baie spasie. Die verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
So bly om te hoor dat julle dit hier by ons geniet het. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet en te huisves. Julle is altyd welkom hier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 3)
Bespreek

6 Tafelberg Road, Kenridge, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3b8e044a48e07f90fa1997c89bee3dd15fe7fa41ac2d7cb7ac92a050e7de15f7cd0ce9141d5d8a67d8865e3004ce727460?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 3) 62 5 1 5 6 Tafelberg Road Kenridge, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.855233661054 18.639198176127

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang