Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kenridge

4.5 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Kenridge van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Kenridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kenridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kenridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kenridge Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenridge

27 on Kenridge bied gehalteverblyf in Kenridge, Durbanville in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dié ruim eenheid (108 m²) is naby tientalle winkelsentrums, die MediClinic Hospitaal, restaurante, gimnasiums, wynro...

10% af Winteraanbod!
VanafR825
R743
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge

Getaway Accommodation is selfsorgwoonstelle in Kenridge, Kaapstad. Dié woonstelle is 10 minute se ry vanaf Durbanville se wynlandgoedere en proelokale. Daar is 3 woonstelle. Elke woonstel het gemaklike beddens, '...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Alf. Blv, Kenridge

DCS Selfsorg is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings in Durbanville, net 300 m van die Tygervallei Winkelsentrum en Willowbridge Mall af. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenridge

DCS Self-Catering is 'n ruim woonstel met moderne afwerkings wat in Durbanville geleë is, net 300 m vanaf Tygervallei Winkelsentrum. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is naby a...

10% af Winteraanbod!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenridge

Durbanvillestay, ook bekend as Jaap se Plek, is 'n selfsorg-tuinwoonstel wat in 2007 in Kenridge, Durbanville opgerig is. Dit is 3 km vanaf die N1, Bellville en Durbanville se sentrale sakegebied geleë. Die woons...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenridge

54 on Kenridge is 'n tuinkothuis in Kenridge, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dit het die ideale ligging naby Kaapstad se middestad, die Wynlande en strande. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenridge

La Musica Gaste-Eenheid is in Kenridge, Durbanville in Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Hierdie eenheid was destyds 'n musiekateljee wat in 'n woonstel omskep is. Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kenever, Kenridge

Lemon Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 3 gaste in die boomryke voorstad Kenever, Bellville geleë. Dié kothuis het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenridge

Kenridge Studios is in Durbanville, 'n noordelike voorstad in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n sakereisiger of paartjie. Die kamer is op die eienaar se perseel en is heeltemal privaat met 'n privaat ing...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge

Cape Country Cottage is in Durbanville, Kaapstad en bied suites wat op ’n kamer- of B&B-basis bespreek kan word. Die perseel is ideaal geleë en is slegs ’n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]