LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49
Selfsorg in Bovlei

Rest @ Riesling   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janine P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Heerlik gebly! Goed toegeruste huis en uitstekende gasvryheid van Kobus. Ons het baie lekker gebly. Die huis was baie gemaklik en het alles wat 'n mens moontlik kon nodig hê. Kobus was 'n plesier, en het seker gemaak ons was gemaklik en hy was ook baie behulpsaam. Sy gasvryheid spreek boekdele nog voor ons 'ingeboek' het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Heerlik. Fantastiese verblyf en omgewing. Wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Great for a large family. The house was neat and very well stocked. The host was friendly and very accommodating. The complex is safe and great for kids to play, including fishing at the dam. We had a really good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin P
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Goeie tye op goeie plekke. Die kuier was baie lekker. Die eienaars was baie behulpsaam en die huis is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Heerlik en rustig. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is gemaklik en het alles wat mens moontlik kan nodig hê. Kobus was 'n plesier, en het seker gemaak ons gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

'n Heerlike trouweek saam met familie. Ons was 'n familie groep wat vir dogter se troue kom bly het. Dit was heerlik gewees, en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Hulle het gereeld ons gekontak om te hoor of alles reg is. Dit was regtig baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker. It was a good base to explore the area. All the amenities were available and the accommodation was perfect for our family with babies and toddlers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance A
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Absolutely fantastic. A home away from home. Everything was so comfortable and easy to navigate. Kobus is an amazing host. He showed us around when we arrived. The photos do not do the place justice. It's more beautiful in person. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Spacious house in a safe estate. We had a great stay, with plenty of space for everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmari
Rest @ Riesling
Hello Eric. Thanks so much for your review. You have been wonderful guests and you are most welcome to return when you find yourself back in the area. Have a lovely week! Kind regards. Kobus and Esmari

Mone C
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Highly recommended for large groups. Great stay. It was spacious enough for everyone. The host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmari
Rest @ Riesling
Thank you, Mone! Lovely hosting you! Do come again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R2 480
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 480
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 480
per nag (plek vir 8)
Bespreek

133 Riesling Cresent, Onverwacht Estate, Wellington, 7654, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49382df585adf381e4f69006e335283adf8944271e4048ea6a8d51f6c524eedf00a8bf082593132285fe11aa08998eb65186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 133 Riesling Cresent Onverwacht Estate 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.6310842 19.0034571

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang