Mpumalanga Akkommodasie by The River House | LekkeSlaap
+35

The River House

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 President Pretorius Laan, , Middelburg , 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 R1 855 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The River House bied selfsorg-akkommodasie in 'n rustieke houthuis met 'n grasdak teen die groot Olifantsrivier, 1,5 uur se ry van Pretoria en Johannesburg af. Die huis front op die rivier en bied toegang tot 'n privaat strandjie teen die water. Hier kan gaste lekker visvang (swartbaars en geelvis) of swem en op binnebande en kanos in die rivier baljaar.

Die huis beskik oor 2 dubbelslaapkamers, 'n ruim solderkamer vir 6 gaste, 2 badkamers met 'n bad en 2 storte, 'n gemaklike leefarea met 'n TV en DStv, 'n eetarea, en 'n kombuis. Die kombuis toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, 'n oond/stoof en tee- en koffiemaakgeriewe asook alle kooktoerusting wat jy dalk mag nodig kry. Die leefarea lei na 'n lieflike dek en 'n gesellige vermaakarea buite met 'n braaiplek in die skadu van inheemse bome. Daar is ook 'n lieflike kampvuur-area.

Die Olifantsriviervallei word omring deur berge en dus is daar doendinge in oorvloed! In dié omgewing kan jy gaan stap op die Broodboom-staproete, voëlkyk, bergfietsry, en 4x4-roetes aandurf. Die welbekende Broodboom-staproete is 'n ongelooflike ervaring wat jou oor berge en dale en deur die bos lei. Hier sal jy jou verkyk aan die uitsigte en aan die broodbome.

Slaapplek

’n Bespreking by The River House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir The River House
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 174 President Pretorius Laan, , Middelburg , 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink The River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
was R2 650
Vanaf R1 855
per nag (plek vir 10)
was R2 650
Vanaf R1 855
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 President Pretorius Laan, , Middelburg , 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkOTkyZjM2LTNkYjctNDI0OC04MGNlLTkwNmU4ZGQxZjIzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 650, nou Vanaf R1 855  per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 174 President Pretorius Avenue Presidentsrus 1055 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.760438121555 29.319319278002
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za