The River Stay @ Woodlands
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marilize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Andre N - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig.
Heinrich W - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, goeie diens, veilig.
Fafa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful venue.
Melanie K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, mooi.
Ida V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, veilig en bekostigbaar.
Zanli V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Claudia D - Jan 2024
Algehele gradering
Good for a one night stay.
Katleho L - Des 2023
Algehele gradering
Best.
Nicole S - Des 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Refilwe M - Des 2023
Algehele gradering
It was beautiful, really enjoyed it. Would definitely come back.
Pieter D - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld sal weer daar wil bly as ek in die omgewing is.
Jacques M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
The River Stay @ Woodlands se terugvoer
Dankie Jacques, sien jou graag weer.
Groetnis
Annastatia H - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike diens en pragtige verblyf. Naby aan die venue van die troue wat ons bygewoon het.
Laska V - Aug 2023
Algehele gradering
Marilize is baie oulik en antwoord vinnig! Baie naby aan trou-venues en gerieflik.
Cm K - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Leandri D - Jul 2023
Algehele gradering
Die plek was netjies en gemaklik ingerig vir besoekers.
Charl L - Jul 2023
Algehele gradering
Overnight stay.
Fafa V - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful place with scenic river view with small waterfall.
Johannes V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mattew P - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable, quiet, relaxing and worth the money.
Kobus P - Mei 2023
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Lees meerShaun B - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely and peaceful.
Merle P - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful place. Comfortable and good location.
The River Stay @ Woodlands se terugvoer
Thanks, appreciate it.
Mboneni Lilly S - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Lizani V - Jun 2022
Algehele gradering
Onverwagse waterprobleme het lekkerte belemmer.
Lees meerThe River Stay @ Woodlands se terugvoer
The River Cottage, bied verskoning aan vir die groot ongerief. Roodepoort se water was af vanaf 10:00 tot 18:30, sonder enige kennisgeweing. Bestuur het die probleem 06:00 die oggend opgetel en dadelik gaan water koop by vulstasie asook 'n emmer water uit die swembad voorsien vir toilette. Teen 19:00 was die water darem weer terug na normaal. Hoop nie die probleem herhaal weer sonder kennisgewing nie.
Craig S - Mei 2022
Algehele gradering
Very serene and peaceful environment.
Louis P - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was AWESOME!
Warren W - Apr 2022
Algehele gradering
We'll stay there again.
Melissa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Safe, clean, beautiful.
Maxine M - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflike, gemaklik en 'n lekker spasie.
The River Stay @ Woodlands se terugvoer
Baie dankie, dis 'n lekker aanmoediging. Groete.
Sanet D - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie netjies.
Christiaan D - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Charlene R - Des 2021
Algehele gradering
Die huisie is gerieflik toegerus en die omgewing still en rustig.
Sharon B - Nov 2021
Algehele gradering
Great accommodation.
Marli M - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklik, aangenaam, netjies, skoon.
Dailina B - Nov 2021
Algehele gradering
Great host, lovely rooms and beautiful venue.
Thabo M - Nov 2021
Algehele gradering
Simple is loud, location is beautiful, well organized, the owner was super hospitable, very satisfying.
Alicia D - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en waarde vir geld.
Brenda W - Okt 2021
Algehele gradering
Special experience next to the river. The bed was very comfortable. We felt very welcome.
Quintus C - Sep 2021
Algehele gradering
A comfortable, relaxing and good time away!
Ronette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driefontein-weg 29, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom