LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Muldersdrift

The River Stay @ Woodlands

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Driefontein Road, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

The River Stay @ Woodlands is in Muldersdrift en bied gehalteverblyf aan trougaste, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie trouvenues, die Silverstar Casino, restaurante, winkels, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgkothuis, 'n kamer in die hoofhuis en The Risa House. Die River Cottage is 'n losstaande eenheid met 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Die River Guest Room is in die hoofhuis en het 'n deur wat lei na 'n klein, privaat tuin met uitsigte oor die rivier. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Verder is daar 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Rozelle B
5.0
Maklik om te kry op GPS as jy die korrekte naam insit wat die eienaar verskaf. Baie veilig en rustig.
Sep 2026
Michanke G
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! Very neat and beautiful stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Tsholofelo H
5.0
Peaceful and comfortable. It was a safe, comfortable stay. Perfect, peaceful location to get away from the city but still have the conv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
ń uitstekende plek om oor te bly! Die gasvrou is baie vriendelik. Ons het lekker gebly.
Aug 2026
Hein S
Besigheidsreis
5.0
Veilig, mooi, rustig, gemaklik, vriendelike diens. Ek het regtig lekker geslaap. Bed was baie gemaklik, geen klagtes. Mooi buite ook.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 29 Driefontein Road, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng
  • Gaste dink The River Stay @ Woodlands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Driefontein Road, Muldersdrift, Krugersdorp, 7134, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab85798c9ceb4069b791c69123a6360cea824ee81afdc812562e33671fbe2f215beac18fbd9073034150a6d0221d5f39282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 29 Driefontein Road Muldersdrift 7134 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.031128177627 27.840618399608