LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Noree Valley

The Riverdell On Breede



6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 74 Village Way, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Riverdell On Breede is 'n lieflike juweel op Robertson se Silwerstrand Gholf- en Rivier-landgoed. Dié selfsorg-meenthuis bied slaapplek aan 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike bank, asook 'n kaggel.

Gaste kan die huis geniet, die wyn- en roosvallei besoek, of die sonsondergang op die dek geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Fietsry

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chantell F
Gesin met tieners
5.0
'n Lekker wegbreek, perfek vir 'n gesin. Hierdie naweek was definitief een vir die boeke. Nie net kon ons rus nie, maar ons kon ook kwaliteit tyd saam...
Sien meer
Sep 2025
Andre W
Saam met vriende
5.0
Mooi en ontspannend. Great plek op die rivier, sal definitief recommend!
Aug 2025
Tanja V
5.0
Goeie waarde vir geld en baie netjies. Baie oulike verblyf - ons het dit baie geniet.
Jul 2025
Sunette B
Saam met vriende
5.0
Asemrowende uitsig, pragtig binne. Pragtige plek met die mooiste uitsig en alles wat jy nodig het om te ontspan!
Mei 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
4.8
Volledige verblyf pakket. Skoon, netjies en goed geleë. Vriendelike gasvrou.
Jul 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chantell F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

'n Lekker wegbreek, perfek vir 'n gesin. Hierdie naweek was definitief een vir die boeke. Nie net kon ons rus nie, maar ons kon ook kwaliteit tyd saam ons gesin spandeer. Die huis was mooi en cozy, ons het dadelik tuis gevoel. Bo en behalwe dit was die huis ook goed ingerig en ons het nie veel nodig gehad om saam te bring nie. Vir enige persoon wat 'n wegbreek en stilte tyd nodig het, sal ek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Mooi en ontspannend. Great plek op die rivier, sal definitief recommend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Goeie waarde vir geld en baie netjies. Baie oulike verblyf - ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Asemrowende uitsig, pragtig binne. Pragtige plek met die mooiste uitsig en alles wat jy nodig het om te ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Volledige verblyf pakket. Skoon, netjies en goed geleë. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Sep 2026

Our group was overall happy with the stay. Considering they have just had floods, one can expect a few challenges. We ran out of electricity. There should have been sufficient provided. The sparkling wine was a nice touch, and the rusks were excellent. Unfortunately, not enough wood was available, and none was available for buying. The shower upstairs was blocked, but we cleared the blockage. I would consider a reintroduction price as we were the first.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marina D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustig ontspanne. Ons het heerlik gebly. Die uitsig op die dam is regtig iets besonders. Die huis is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Rustigheid was heerlik gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Nov 2025

Beautiful accommodation with peaceful surroundings and a view. We really enjoyed our stay. The accommodation was very good and residents in the estate were very friendly. The only downside was the check-in process with the security guard. One guy in particular, throughout the stay, was not efficient and effective compared to the other security guards. I could see he was completely out of his depth and not fully understanding the process.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizet E
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Peaceful and beautiful. The location is beautiful and peaceful. The veranda and braai are perfect. The lounge is very small. The kitchen had everything we needed, although the freezer drawers need attention and cleaning. The rooms were good sizes. As this property is next to the river, the owners should consider leaving insect repellent for their guests. And maybe spray the rooms the day guests arrive. The main bedroom (alone) had at least 30 mosquitoes the first night and we had no insect repellent. The rest of our stay was truly wonderful with loads of birdlife around the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sophia L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Glad nie lekker nie. Water was koud. Water is verstop in die stort. Nie waarde vir hoeveel betaal word.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink The Riverdell On Breede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 04 Dec 2024 tot 02 Jan 2025 en 04 Dec 2025 to 02 Jan 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 04 Dec 2024 tot 02 Jan 2025 en 04 Dec 2025 to 02 Jan 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R4 346
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 346
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 346
per nag (plek vir 6)
Bespreek

74 Village Way, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f3a0e1ed2330dc4c536cc8f18a638aae6ba888fd0afe557167ba5b0d1f0b3a8f411995855ef43e323746dace9a42fb02c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 346 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 74 Village Way Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812339042388 19.857231726389
Soek in 'n groter streek