Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rock Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir The Rock Selfsorg
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Whilene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whilene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice quiet area.

Place was clean, neat and fully equipped with necessary appliances. Great area, close to shops and restaurants. We enjoyed our stay and will definitely recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money with a beautiful location.

The Rock Selfsorg is perfectly clean and convenient and located in a beautiful suburb of Hermanus, just a short walk from the scenic cliff trail. We were welcomed with friendliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Thank you Stephanie. It was a pleasure to have the 3 of you here. Please come again.

The Rock Selfsorg
Anton G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het tuis gevoel.

Anchen was baie behulpsaam en die plek is mooi netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Dit was my plesier om jul te kon ontmoet. Ek spog altyd met die beste gaste wat 'n gasvrou voor kan vra. Kom gerus weer.

The Rock Selfsorg
Alicia R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia R

Wonderlike, gasvrye mense.

The Rock Selfsorg het al ons verwagtinge oortref. Bonus was die feit dat die eenheid sonkrag gehad het toe dit beurtkrag was. Ons sal definitief weer van die eenheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Dit was net 'n groot plesier om julle te kon ontmoet en jul vriendelikheid staan beslis uit. Julle is altyd welkom by The Rock en in Hermanus.

The Rock Selfsorg
Abigail S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail S
Saam met vriende

Breathtaking.

Wow wat 'n lekker rustige plekkie. Baie dankie aan Anschen wat ons so mooi ontvang het en ons sommer welkom laat voel het. Ons het dit baie baie geniet, jou vriendelikheid, die atmosfeer die rustigheid en dan ook nog naby die see. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Kom gerus weer, julle is altyd welkom by ons. Ek waardeer jul mooi woorde oor die verblyf, intussen het ons die eenheid baie mooi opgeknap en het selfs sonkrag bygekry.

The Rock Selfsorg
Monica S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Gesin met klein kinders

Awesome, lots of fun with the kids.

The host was very friendly. Her service is excellent. The accommodation is very safe and secure and that's what we wanted with the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Monica. Jy en jou gesin was 'n vreugde om te huisves. Die kinder maatjies was so bly om saam te kon kom met hul ouers. Ons sien uit om jul weer eendag te ontvang.

The Rock Selfsorg
Eldrid G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet

Baie vriendelike mense

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Spasie A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spasie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verskriklik lekker.

Anschen is 'n vrou so na aan my hart. Sy het ons tuis laat voel nog voor sy ons ontmoet het. Sy het so 'n warm hart teenoor mense en haar diens is 'n bewys daarvan. As ek kon sou ek The Rock meer as 100% wou gee. Ons het regtig 'n wonderlike naweek gehad, baie dankie Anschen, jy is 'n ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Dit was vir my net so 'n plesier om julle twee vriendelike mense te ontmoet en ek waardeer jul boodskap net so baie. Dis gaste soos julle wat ons bedryf die moeite werd maak. Ons hoop om jul sommer gou weer te sien. Baie dankie.

The Rock Selfsorg
Antoinette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Enkelreisiger

Everything you need.

I only stayed for two days - had a few medical procedures at the Hermanus MediClinic and The Rock was perfect in location and comfort - it had everything I needed and Anschen communicated very well. I would definitely recommend staying at The Rock. Minor detail - there was a slight musty smell but this is to be expected for seaside cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Thank you for the lovely review, Antoinette. You were the first guest after the lockdowns were eased and I must say that the place was mostly closed for a long time and therefore the slight musty smell. Sorry to hear it was a problem, I'm sure next time will be perfect.

The Rock Selfsorg
Kelly S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay

I would recommend this place to anyone its just perfect we really did have a lovely stay its definitely value for money private and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Thank you for a lovely review, Kelly.

The Rock Selfsorg
Luca M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luca M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic really enjoyed it.

Great place to stay, will recommend it to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roline K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice, thanks to Anschen.

The Rock, nice and quiet. More than enough space for two people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
June M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
June M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and pleasant.

Pleasant stay. Plenty to do and see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

We will definitely visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful!

This was really an awesome experience, we slept there for one night. We thoroughly enjoyed our stay at The Rock. The kindness and hospitality of our hostess is really remarkable leaving you with a warm feeling in your heart. We are going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Dear Warren,

Thank you so much. It was such a pleasure to meet you guys. I really appreciated having you as my guests.

Please come again soon and next time, stay a while longer.

Warm regards,
Anschen

The Rock Selfsorg
Essie E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Essie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, veilige akkommodasie binne loopafstand van die kus wandelpad.

Ons het baie lekker gekuier. The Rock was ideaal vir ons twee as afspringbasis om die res van die Overberg te verken. Ons gasvrou was baie gaaf en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ons sal die Rock definitief aanbeveel, dit was ideaal vir ons behoeftes en boonop nog waarde vir geld ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Julle was die perfekte gaste en ons is bly dat jul besluit het om by ons plekkie te begin. Min mense besef hoe naby aan die rotspaaie en walvisse is nie. Kom gerus weer. Walvis seisoen is vanaf Julie hier!

The Rock Selfsorg
Tersha K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste rusplekkie, wat 'n edelsteen!

Ons kan hierdie selfsorgkothuisie gerus aanbeveel as jy moeg is en jou lewe met jou weggehardloop het. Die eienares het uit haar pad gegaan om die paar dae vir my en my man lekker te maak. Al is dit net selfsorg-eenheid het dit vir ons gevoel asof ons in 'n gastehuis bly. Die plekkie is skoon en lekker weggesteek van die alledaagse geraas, beddegoed word gereeld omgeruil. Ons motor was veilig agter geslote hekke en die rotspaaie is sommer naby. Ons kon lekker stap en die kusgebied bewonder. Jy kan die see ruik en hoor al sien jy dit nie. Ek kan die plekkie vir langtermyn of korttermyn aanbeveel en sal beslis weer kom! Wat 'n weggesteekte edelsteen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Dit was regtig net 'n plesier om julle as gaste te verwelkom. Jul was al voorheen hier vir langer en dis altyd lekker om ou gesigte te ontvang. Ons sien uit na die volgende keer.

The Rock Selfsorg
Ivanda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf vir naweek maar sal nie vir langer aanbeveel.

Skoon, netjiese plekkie. Sal vir naweek aanbeveel. Die plekkie is regtig nie baie groot nie en na drie weke het ek baie vasgedruk gevoel. Naby see en loopafstand van dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Dankie vir u resensie. Dit word altyd waardeer. Daar is paar plekkies in Hermanus wat heelwat duurder is as Cottage-on-the-Rock en wat u 2 hondekinders ook terselfdertyd sal kan akkommodeer soos wat ons gedoen het. Miskien kan u volgende keer moontlik liewer so ‘n groter plek oorweeg. Cottage-on-the-Rock is vanaf datum egter nie meer beskikbaar as diere-vriendelike vakansieverblyf nie. Ons wil geen gaste enige ongerief veroorsaak nie. Vriendelike groete. Anschen duplessis

The Rock Selfsorg
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, stil en rustig.

Al wat gepla het is die feit dat jou motor buite op die sypaadjie parkeer word. Die alarm se toon met aanskakel en afskakel is te sag, 'n lig aan die voorkant van die huis sal help. Ons het nooit die eienaar persoonlik ontmoet nie, iets waarvan ek persoonlik nie hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Goeiedag Johan,

Ek neem kennis van u klagtes oor parkering, die alarm, en buiteligte.

Wat parkering aanbetref: Nicola, die dame wat op die perseel woon, is my persoonlike plaasvervanger om gaste te ontvang aangesien ekself soms oorsee is en ook op 'n ander dorp woon en dus nie self die sleutel kan oorhandig nie. Toe sy die sleutel oorhandig het en u kwitansie gegee het, het sy wel aan u die opsie gegee om parkering agter geslote hekke te neem teen 'n minimale fooi wat aan haar betaalbaar is.

Wat die alarm aanbetref: Die alarm het sy eie klank en die alarmmaatskappy doen hul eie ding. Die alarm sit agter en dis hoe dit is. Ons is van die min gasteplekke wat wel alarms het en ek kan nie die alarm harder maak of skuif nie, dit sal regulasies van wooneenhede oorskry.

Wat ligte voor die kothuis aanbetref: Saar is wel solarliggies wat die paadjie verlig in aanloop na die kothuis. Ons sal oorweeg om 'n ander lig aan die voorhekkie aan te bring - dankie vir u voorstel.

Wat die breekskade fooi aanbetref: Dankie dat u u bankbesonderhede aan my gestuur het op 16 Mei 2018 sodat ek dit kan terugbetaal aan u. Aangesien u in Windhoek woon, kan ek nie waarborg hoe lank dit sal neem om u te bereik deur die bankkanale nie.

Alhoewel u resensie welkom word, wil ek benadruk dat ongeag van die feit dat ons altyd daarna streef om elke gas se verblyf so aangenaam as moontlik te maak, kan ons ongelukkig nie almal tevrede stel nie.

Ons vertrou u vind dit in orde so.

Groete,
Mev. du Plessis

The Rock Selfsorg
Sue H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H
Gesin met tieners

'n Lekker langnaweek.

Ons het lekker gebly en gebraai. Was baie dankbaar dat ons hond kon saamgaan. Hy is mos deel van die familie. Dit is lekker sentraal geleë ek kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Sue. Dit is altyd lekker om gaste te kry wat pragtige, opgeleide hondjies het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Cottage-on-the- Rock

The Rock Selfsorg
Annetjie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie S
Gesin met tieners

'n Rustige wegbreek.

Baie dankie vir 'n lekker blyplek wat privaat was, maar ook naby alles. Die huisie was skoon en netjies met 'n klein tuintjie wat omhein is vir die honde en om in te braai. Die wandelpad is net 'n paar minute en Goering punt so 1,6 km se stap. 'n Ideale blyplek vir 3 persone wat stilte en rustigheid wil hê, maar ook naby winkels en besienswaardighede wil wees. Dankie dat ons die honde kon saambring. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rock Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Annetjie. Ons strewe altyd daarna om vir ons gaste ‘n veilige en rustige omgewing te skep waar hul lekker en gemaklik kan kuier. Dis altyd lekker om die honde maatjies te verwelkom. Kom gerus weer.

The Rock Selfsorg
Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-straat 47, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e4b139d498815deb6f2c83959da762f9fa0b2f04d8691dcc4bc605021087d1a6225144a6a611873078a050328df3ddb79ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 47 Rocklands Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427295 19.228334