The Rondavels @ 12
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Platinumstraat 12, Goedeburg, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Rondavels @ 12 is 'n knus huis in Goedeburg, Benoni. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf naby winkels, restaurante en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die huis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf.
Die huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die huis bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV met DStv en rusbank.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis lei na 'n tuin met braaigeriewe, 'n swembad, boma-vuurput, buitesitplek en 'n pooltafel. Die huis het ook 'n kragopwekker en ononderbroke kragtoevoerstelsel vir gebruik tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Libuseng Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Platinumstraat 12, Goedeburg, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink The Rondavels @ 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Platinumstraat 12, Goedeburg, Benoni, 1501, Gauteng