De Waterkant Living
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 67A Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Waterkant Living is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel geleë in De Waterkant se mooiste straat, wat alles bied wat gaste nodig het vir die perfekte verblyf in Kaapstad.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed; een en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander slegs 'n stort het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste sal mal wees oor die meenthuis se ruim dakterras. Beskut teen nuuskierige oë, kan hulle 'n duik neem in die plonspoel en sonbaai op die gemaklike kussingbankie terwyl hulle met 'n boek ontspan. 'n Gasbraai, 'n groot eetkamertafel en 4 stoele nooi hulle uit om 'n heerlike maaltyd te geniet. Die dakterras bied 'n pragtige uitsig oor Tafelberg, Kaapstad se skyline, De Waterkant se kleurvolle huise en die Atlantiese Oseaan. Sonder hoër geboue naby het gaste 'n ononderbroke panoramiese uitsig, en na donker is die verligte wolkekrabbers ewe bekoorlik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 67A Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67A Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang