The Roughed Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Langs die R62, Zandleegte Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Roughed Cottage is ’n knus selfsorgkothuis vir 4 gaste op ’n plaas langs die R62 tussen Montagu en Barrydale.
Hierdie rustieke kothuis werk met 12V-sonkrag en gas, en dit het nie elektrisiteit. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, ’n kombuis en ’n sitarea, en dit het buite-badkamergeriewe.
Die slaapkamer het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Die badkamer is buite die kothuis en het ’n stort en toilet.
Die kombuis is met ’n yskas, tweeplaat-gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ’n eetarea wat na ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai lei. Die kothuis het nie WiFi nie, maar daar is selfsoonsein. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. Daar is 'n plonspoel om in af te koel. Daar is 'n besonderse staproete en bergfietsroetes op die plaas.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R62, Zandleegte Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink The Roughed Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Langs die R62, Zandleegte Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap