Bryanston Akkommodasie by The Royal Bryanston | LekkeSlaap
+17

The Royal Bryanston

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ballyclare-rylaan 36b , Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Royal Bryanston is 'n gastehuis in die woonbuurt Bryanston. Die gastehuis is 'n kombinasie van gekunstelde sjarme en gerieflikheid wat dit dus ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 1 dubbelkamer en 2 koningin-kamers. Elke kamer is gerieflik gemeubeleerd en het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, strykyster en mikrogolfoond. Daar is ook veilige parkeerplek en 'n braai-area.

The Royal Bryanston is naby die Michael Mount Organic Village-markie, Bryanston Organic and Natural-markie asook die Bryanston Inkopiesentrum.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir The Royal Bryanston
Netheid
4.3/5
Diens
1.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Ballyclare-rylaan 36b , Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
  • Gaste dink The Royal Bryanston het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R670
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ballyclare-rylaan 36b , Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ5I3djKST1Q0rjnt2n8iBH4eYRaW6oAPB32AxnAHfXym1xaWgw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 36b Ballyclare Drive Bryanston 2021 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.07563699763 28.03115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za